Michael Wong (akteur)

Michael Wong
Geboorte 16 April 1965 (1965-04-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Wong (gebore 16 April 1965) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente City Hunter (1993), Miles Apart (2000), Seven Swords (2005), en Transformers: Age of Extinction (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search